Uitreikgroep

Die uitreik-groepe het ‘n hart wat omgee vir mense. Hulle hou hulle ore oop vir die behoeftes rondom ons en doen iets daaromtrent. Vir meer inligting, kontak die Kerkkantoor.